Your Recipe Blog

ROLY POLY

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 minute

ROLY POLY

  • 1 koppie botter/margarien
  • 2 koppies meelblom
  • 1 teelepel bakpoeier
  • knippie sout
  • 2 eiers
  • ¼ koppie melk
  • appelkooskonfyt
  • Sous:
  • 3 koppies water
  • 1 koppie suiker
  • 2 eetlepel botter
Sif die droë bestanddele saam.
Vryf die botter in.
Klits eiers goed en voeg melk by.
Voeg by die droë bestanddele en meng.
Rol die deeg uit en smeer appelkooskonfyt oor.
Kook die sous bestanddele saam.
Rol op soos ‘n rolkoek en sny in skywe.
Pak bietjie uitmekaar uit, want dit rys uit in ‘n gesmeerde oondskotel.

Giet sous oor die roly poly en bak 1 uur by 180º C.

Resep geplaas deur Vicki Veiga Broodryk
Foto:  Vickie Veiga Broodryk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page