Your Recipe Blog

RISSIE PERI PERI “RELISH”

RISSIE PERI PERI “RELISH”

Dit is baie lekker.

  • 125 ml asyn
  • 45 ml tamatie pasta
  • 30 ml sonneblom olie
  • 15 ml suiker
  • 10 ml sout
  • 3 groot uie, fyngekap
  • 2 knoffelhuisies, fyngekap
  • 20 na 30 groen en rooi rissies, fyngekap

Plaas al die bestanddele in ‘n pot en bring tot kookpunt.
Laat verder op ‘n lae hitte vir ongeveer 1 uur prut totdat die meeste vog verdamp het.
Bottel warm.
Bêre in yskas as bottel oopgemaak is.

Resep en foto: Stoney Steenbergen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page