QUICK SAUERKRAUT
Saam met die eisbein het ek besluit om vir ‘n slag soos die Duitsers, sauerkraut te eet. Nou ek weet dat die regte sauerkraut ‘n lang proses van veroudering en fermentasie verg, maar toe sien ek hierdie een. Ek moet erken dat ek dit nog nooit ge-eet het nie en dus nie kan sê of hierdie dieselfde smaak nie, maar dit was lekker genoeg, en nog beter die volgende dag. Net vir ingeval julle wonder oor die groen deeltjies in die gereg, ek het ‘n klaargekerfde pak kool wat met spinasie gemeng is, gebruik.
- 1 head cabbage, thinly sliced. (I used ready sliced pre-packed cabbage mixed with spinage)
- 1 onion, halved and thinly sliced
- 1 ¼ cups apple cider vinegar
- ⅓ cup apple cider
- 1 tablespoon crushed toasted caraway seeds
- 2 tablespoons kosher salt
Mix all ingredients together in a microwave-safe bowl.
Cover with a large piece of plastic wrap and seal edges.
Microwave on high for 10 minutes.
Let sit, still covered, until cabbage has absorbed its brine and bowl is cool to the touch.
Recipe posted by Adam Cloete
Photo: Adam Cloete