Your Recipe Blog

PETRO SE MAKLIKE QUICHE

PETRO SE MAKLIKE QUICHE

  • 2 eiers
  • sout na smaak
  • 1 koppie melk (ek het room gebruik)
  • 3 opgehoopte eetlepels bruismeel
  • 1 teelepel mosterd
  • Voeg enige van die volgende by:
  • 1 koppie –  sampoiene / ham / kaas / spek / tuna ens.

Nota:
Het gerookte viennas fyn opgesny plus kaas

Meng al die bestanddele saam, plaas in gesmeerde muffin- of quichepan en bak teen 180°C vir 45 min
(myne ± 20 minute gebak)

Resep en foto: Petro van Genderen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5