Your Recipe Blog

PERSKEHALWES MET HAM

PERSKEHALWES MET HAM

  • 4 ingemaakte perskehalwes
  • 125 g snytjies ham
  • 75 ml mayonnaise
  • 15 ml pietersielie
  • 15 ml gekapte agurkies
  • sout en peper na smaak
  • slaaiblare

Dreineer die perskes.
Sny die ham in blokkies, ongeveer 4 x 4 mm.
Meng mayonnaise, ham, pietersielie, sout en peper saam.
Skep in perskehelftes. Sit voor op slaaiblare.

Resep: Amarie DeVries

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page