Your Recipe Blog

PERSKE SLAAI

PERSKE SLAAI

  • 3 nektariens/kaalgatperskes/geelperskes, ontpit en in dun skywe gesny
  • ‘n pak roket
  • 1 groot tamatie, gekerf
  • 1 huisie gekerfde knoffel
  • ½ komkommer, blokkies gekerf
  • Feta-kaas, opsioneel
  • olyfolie
  • growwe sout en peper na smaak

Neem ‘n groot pat slaaibak en plaas die roket daarin as die slaai se basis.
Rangskik die gekerfde tamaties, komkommer en perske-skywe bo-op die roket.
Bedruip die tamaties met olyfolie en gekerfde stukkies knoffel.
Geur die slaai met growwe sout en peper, veral die tamaties.

Nota:
Skep op, sit buite en knak ‘n koue. Onthou die wit jogurt. Doop daai platbrode in die kerriesous om al die goedheid op te mop en vertel vir jou huismaats hoe ontsettend lief jy vir hulle is.

https://yourrecipeblog.com/recipes/groentekerrie/

Resep en foto: Frederik Rudolph van Dyk

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page