Your Recipe Blog

PANINI BROODROLLE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 - 40 minute | Servings: 8

PANINI BROODROLLE

  • 600 g koekmeel
  • 350 g water (350 ml)
  • 15 g sout
  • 25 g olyfolie
  • 10 g gis

Meng die meel en sout.
Meng die gis, water en olie saam.
Meng alles nou saam en knie vir so 2 minute. Laat rys vir 2 ure.
Verdeel die deeg in 8 dele en vorm buns.
Maak snye bo-op en sprinkel bietjie meel oor. Laat rys weer.
Bak vir 30 – 40 minute by 200°C.

Resep en foto: Chrissie Maree

2 Reviews

  1. Amanda Bezuidenhout

    Hoeveel koppies meel is 600g
    Dankie!

    Star
    • Hi Amanda
      1 koppie is 140 gram, maar as jy wil he hou broodjies moet perfek kom, weeg erde alles af soos die resep getoets is..
      Lekker bak

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page