Your Recipe Blog

OUTYDSE BROODPOEDING MET ROSYNE

Cook: 30 minute

OUTYDSE BROODPOEDING MET ROSYNE

Daarsy! My oorlede moeder se outydse broodpoeding. Ek het net so halwe koppie rosyne bygevoeg.

  • 5 snye witbrood
  • 5 eiers
  • 25 ml vlapoeier, meng met bietjie ekstra melk
  • 1 liter melk
  • 200 g suiker
  • ½ koppie rosyntjies
  • kaneelsuiker
  • stukkies botter
  • ½ koppie rosyne, opsioneel*

Week die brood in die melk.
Meng die eiers, suiker en rosyne* by en roer vlamengsel laastens by.
Skep in oondvaste bak.
Strooi kaneelsuiker bo-oor en plaas klontjies botter oral bo-op.
Bak vir 30 minute of tot gestol by 180 ºC.

Resep en foto: Mariaan Pampoen

One Review

  1. Alida Basson

    My ou moeder het altyd met die ou brood vir ons brood poeding gemaak met self gemaakte dun vla. Ek noem dit armmans poeding want jy hoef niks te koop, het gewoonlik al die bestand dele in die kombuis. Die appelkoos konfyt was tuis gemaak.

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page