OM KOEKMEEL IN BRUISMEEL TE VERANDER
Jy is in die nood, want jy het dringend bruismeel nodig, maar het nie, hierdie mengsel werk fantasties in enige gebak.
- 4 x 250 ml koekmeel
- 30 ml kremetart
- 15 ml koeksoda
Sif alles 4 keer saam en gebruik in plek van bruismeel.
Bere in ‘n lugdigte houer en gebruik soos benodig.
HOW TO CHANGE NORMAL FLOUR INTO SELF RAISING FLOUR
- 4 x 250 ml cake flour/ all purpose
- 30 ml cream of tartar
- 15 ml baking soda
Sift everything together 4 x and use as self raising flour.
Store in airtight container.
- Alternative:
- 1 cup (140 g) All-Purpose flour
- 1½ teaspoons baking powder
- ¼ teaspoon salt
Posted by Rina Kleinhans
Works fantastic