MEALIE BREAD (STEAMED AND BAKED)
Ek het tans ‘n groot hoeveelheid mielies wat nou verwerk moet word om hulle op hulle soetste en sappigste stadium vas te vang.
Om te vries – sny pitte af, maak gaar vir 4 minute op hoogste stelling in mikrogolf, verkoel, vries.
Of bak mieliebrode en vries.
Ek het gister van die met die groter pitte van die stronke af gerasper, wat soos op foto gesien kan word, soos sweet corn op eindig. (Loadshedding = kon nie deur meule sit, so dit het goed uitgewerk.)
Die res het ek met ‘n skerp mes afgesny. Sit die punt in die buis van ‘n ring pan, dan val die (meeste van) die pitte in die pan. Ek het die twee weergawes gekombineer.
Ek het 2 resepte gebak, aangesien ek genoeg pitte gehad het om beide te doen. Die een van Colette Comins se boek The Farm Kitchen, is veronderstel om vir 2 ure gestoom te word. Life is too short …
Ek het dit al in die verlede so gedoen, maar was nog nooit heeltemal tevrede daarmee nie. Ek het besluit om dit in ‘n normale brood pan te bak saam met die ander weergawe, wat ek in klein enamel bekertjies gebak het. Ek verkies die gebakte weergawe 100% bo die gestoomde een.
Die ander resep, is van Annette Human se Choice Recipes – “Lichtenburg’s Best Baked Mealie Bread.
Daar is ‘n groot verskil tussen die twee se deeg en die tekstuur na gebak. Die eerste een se beslag is baie loperig, terwyl die tweede een s’n soos skondeeg lyk. Ek het op beide aanpassings gemaak.
Die algemene reaksie tussen die 6 van ons wat beide geëet het, was dat my gebakte een van Colette Comins los hande die wenner was.
- STEAMED MEALIE BREAD
- 500 g fresh minced corn kernels (or combination of whole + minced)
- 3 eggs
- 45 – 60 ml very soft butter
- 50 g sugar *Not necessary at all
- 5 ml salt
- 125 sour cream
- 5 ml baking powder
- *100 g Maizena (not on original recipe, but holds the bread together better)
Mix all together, steam in fluted pan in boiling water for 2 hours. *I normally found that too short for a decent set.
*Bake in normal loaf tin, 180ºC for about 60 minutes, or until set and starting to caramelize around the edges.
- LICHTENBURG’S BEST BAKED MEALIE BREAD
- 6 eggs
- 115 g butter/margarine *I added about 40 ml more
- 2.25 kg minced, uncooked mealie kernels (9 cups)
- 1 kg self raising flour *I swapped out 100 g with Maizena to have lighter texture
- 15 ml salt
- 125 ml full fat yoghurt
Preheat oven to 180ºC.
Grease 3 x 1.5 litre loaf pans.
Beat the eggs and heat the butter or margarine until softened but not melted.
Mix the eggs and butter (and yoghurt) with minced mealies.
Add self-raising flour and salt and stir until mixed.
Spoon the dough into the loaf pans.
Bake the loaves for 45 minutes.
Turn out onto wire rack and allow to cool.
Makes 3 medium sized loaves or 10 small enamel mugs
Tested by and photo’s: Petro Borchard