Your Recipe Blog

MARLENE SE POST TOASTIES POEDING

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute

MARLENE SE POST TOASTIES POEDING

  • 1 koppie suiker (Ek gebruik minder)
  • 2 eiers
  • 2 eetlepel margarien (kan meer gebruik)
  • 3 koppies melk
  • 3 koppies Post Toasties (Die ou handelsmerk werk die beste)

Klits melk, eiers en suiker goed. Ek klits sommer in die bak waarin ek dit gaan bak.
Voeg Post Toasties by en druk met lepel liggies onder melk in sodat almal nat is.
Plaas klontjies margarien oral bo-op die Post Toasties.
Bak vir so 45 min by 180°C.

Nota:
Vandag s’n op foto was 3 x aangemaak.

Resep en foto: Marlene Mouton Carstens

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5