Your Recipe Blog

MAKLIKE MOSSELSOP

MAKLIKE MOSSELSOP

  • 1 ui, fyn gekap
  • 2 teelepels gekapte knoffel
  • 1 pakkie sampioenroomsop
  • 1 pak gevriesde mossels

Braai die uie in bietjie botter en voeg die knoffel by.
Maak die soppoeier aan met helfte van die water op die verpakking en voeg by die uie, laat goed deur kook.
Pak gevriesde mossel in kook water en laat kook vir vyf minute.
Verwyder die mossels wat nie oopgemaak het nie en sit die res van die mossels in die sopmengsel.
Kook net vinnig deur en bedien.
Sprinkel pietersielie oor vir afronding.

Resep en foto: Johan Westenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page