Your Recipe Blog

MAKLIKE KNOFFEL GARNALE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 10 minute

MAKLIKE KNOFFEL GARNALE

  • 800 g garnale
  • 250 g botter
  • 200 ml melk
  • 1 teelepel mielieblom
  • 1 eetlepel fyn knoffel
  • Vis speserye na smaak – Onthou botter het reeds sout in
  • Vars gekapte pietersielie

Smelt saam in ‘n pan, botter, knoffel en vis speserye.
Sit garnale by gesmelte bottermengsel en prut vir 8 min.
Meng melk en mielieblom saam en voeg by garnale,  prut vir nog 2 min.
Skep in bakkies en strooi vars pietersielie oor.
Geniet saam met rys of brood van jou keuse.

Foto en resep: Johnny Geldenhuys

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page