Your Recipe Blog

LIEZL SE TIENKIE TRIFLE

LIEZL SE TIENKIE TRIFLE

Tinkie trifle wat Liezl gebou het.

  • 12 Tinkies
  • 2 x 100 g donker sjokolade, gesmelt
  • 500 ml room
  • 2 pakkies Whispers
  • chocolate coated popcorn
  • 1 pakkie vars kersies
  • 60 ml versiersuiker
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 1 houertjie gold dust

Klits die room styf en klits die versiersuiker en geursel by.
Deel die room in twee en roer die gesmelte sjokolade by een helfte.
Pak ‘n lagie Tinkies in ‘n triffle bak gevolg deur ‘n laag sjokolade balletjies en kersies.
Skep dan ‘n lagie sjokoladeroom gevolg deur ‘n lagie witroom.
Herhaal die proses en heel bo op kom die popcorn en ook van die sjokolade balle.
Bestuif met ‘n bietjie gold dust bo oor alles.

Resep:  Liezl Louw
Foto: Gideon Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page