Your Recipe Blog

LESLEY-ANN SE CIABATTA

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 2 loafs

LESLEY-ANN SE CIABATTA

Ek gebruik eerstens Eureka brood meel om te begin. Daar is geen bleikmiddels daarin.

  • Om mee te begin meng die volgende en sit in ‘n bak met ‘n deksel en laat dit 3 keer sy groote rys:
  • 500 g Eureka broodmeel
  • 500 g louwarm water
  • 0.5 ml  gis – pers pakkie
  • Sit die volgende by nadat dit klaar gerys het:
  • 500 g broodmeel
  • 300 g louwarm water
  • 15 g gis
  • 20 g sout

Meng alles saam en sit weer in die bak met ‘n deksel om te rys vir ten minste 12 ure.
Na 12 ure gooi die deeg op die werkblad uit en begin dit rek en vou tot goed geknie.
Herhaal hierdie proses 3 keer en laat elke keer 30 minute rus om te rys.
Na laaste rys vorm die slipper met die deeg, plaas op jou bakplaat en laat dit ten minste 30 min rys.
Bak in oond op 240 ºC vir eerste 5 minute en dan 180 ºC vir 30 min.

Nota:
Sit bakkie met water onder in oond om stoom te maak.
Eerste foto wys dat dit ‘n slap deeg is waarmee mens werk.

Foto en resep:  Lesley-Ann Faber

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page