LEMOENBROOD IN DIE BROODMASJIEN
- 280 ml louwater
- 1¼ eetlepel suiker
- 1 teelepel sout
- 30 ml olie
- 3 koppies broodmeel
- gerasperde skil van 1 lemoen
- 1 ½ teelepel gis.
Plaas bestanddele in die broodmasjien in die volgorde soos bo genoem.
Stel die broodmasjien op die volgende funksies: “Basic” en “Start”
Resep en foto: Santie Carelse
Category: