Your Recipe Blog

LEKKERSTE TAMATIE BLATJANG

LEKKERSTE TAMATIE BLATJANG

Resep geplaas deur: Marietjie Stemmet
Foto:  Annette Greef en Gideon Louw

  • 2 kg ryp tamaties (kersie tamaties ook reg)
  • 1 koppie suiker
  • 250 g heel sultanas
  • 12.5 ml  mosterd
  • 2 uie, gekap
  • 2 koppies asyn
  • 1 teelepel gemmer
  • 1 eetlepel sout
  • ½ teelepel rooipeper
  • 1 knoffelhuisie
  • Giet kookwater oor tamaties om skille te verwyder (kersie tamaties kook ek met skil).
  • Sny tamaties in blokkies.
  • Skep alles bymekaar en kook tot dik, ongeveer 1 uur!
  • Maizena kan ook help indien jy dit dikker verkies.
  • Bottel warm in skoon voorbereide bottels.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page