Your Recipe Blog

LEKKER VLEIS PIZZA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute | Servings: 1 groot pizza

LEKKER VLEIS PIZZA

  • 6 Vienna’s, fyn gesny
  • 200 g ham, fyn blokkies gesny
  • 250 g spek, stukkies bros gebraai
  • 1 gerookte hoenderborsie, fyn gesny
  • 1 groot ui, in ringe gesny
  • 1 kg gerasperde kaas

Berei die pizza basis van die resep op die skakel aangeheg.
Druk die deeg plat in ‘n groot pan.
Smeer blatjang oor die kors,  strooi ‘n laag van die kaas oor die kors, sprinkel die uie oor die kaas.
Pak die Vienna’s, ham, hoender en spek oor en laaste weer kaas.
Bak 20 min op 180 ºC.

Die is die lekkeste kors.
https://yourrecipeblog.com/…/vinnige-4-bestanddele-pizza-ba…/

Foto en vulsel resep:  Meisie Van Der Colff

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page