Your Recipe Blog

KWEPERLEKKERS SOOS OUMA S’N

KWEPERLEKKERS SOOS OUMA S’N

  • 8 lb geskilde kwepers, ontpit en in groot stukke gesny (ongeveer 3.5 kg)
  • 2 koppies water
  • 8 koppies suiker
  • 1 pakkie rooi jellie
  • 1 teelepel rooi kleursel

Kook die kweperstukke stadig sag in die water tot water gedaan is.
Maal saam met die suiker.
Kook nog ongeveer 1 uur tot mengsel loskom van kante en bodem van kastrol.
Roer die rooi jellie en rooi kleursel by.
Giet uit op skinkbord, gevoer met gesmeerde foelie.

Resep geplaas deur ‎Marietjie du Toit‎
Foto: Marietjie du Toit‎

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page