Your Recipe Blog

KONFYTBLOKKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 min.

KONFYTBLOKKIES

  • 500 ml koekmeel
  • 25 ml suiker
  • 75 ml water
  • 1 eier
  • 125 g botter
  • 5 ml vanilla
  • 1 teelepel bakpoeier
  • appelkooskonfyt

Sif droë bestanddele saam en voeg suiker by.
Vryf botter in droë bestanddele.
Voeg water eier en vanilla by en meng tot ‘n stywe deeg.
Deel deeg in 2 dele.
Druk een deel vas in bakplaat.
Smeer appelkooskonfyt oor volgens smaak.
Rasper ander deel deeg bo-oor.
Bak 20 min teen 180°C.

Foto: Willem Bierman
Resep gepos deur Willem Bierman

One Review

  1. Priscilla Haefele

    Die konfytblokkies klink, en lyk heerlik. Ek gaan dit defnitief maak. Baie dankie vir die resep.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page