Your Recipe Blog

KOFFIE SJOKOLADEKOEK

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30-35 minute

KOFFIE SJOKOLADEKOEK

  • Droë bestanddele:
  • 2 koppies koekmeel
  • 1 koppie suiker
  • ½ koppie kakao
  • 1 ½ teelepel koeksoda
  • 2 teelepels bakpoeier
  • knippie sout
  • Nat bestanddele:
  • 2 eiers, geklits
  • 1 koppie melk
  • ½ koppie olie
  • 1 eetlepel vanilla geursel
  • 2 teelepels koffiepoeier
  • 1 koppie lou warmwater
  • Versiersel:
  • Nutella
  • karamel
  • fyn sjokolade

Meng droë bestanddele saam.
Klits eiers, melk en olie saam en voeg by die droë bestanddele, meng goed.
Los die koffiepoeier op in lou water en voeg by die mengsel, roer goed deur.
Giet deegmengsel in voorbereide pan  (4 liter Pirex) en bak by 180°C vir ± 30 – 35 minute.

Versiering:
Ek het ‘n lagie nutella bo-op gesmeer en daarna ‘n lagie karamel.
Toe meng ek room met halwe blikkie karamel en smeer bo-op met fyn sjokolade.

Resep en foto: Bernice Walters

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page