Your Recipe Blog

KLAPPERBALLE VAN MARIE BESKUITJIES

KLAPPERBALLE VAN MARIE BESKUITJIES

  • 1 pakkie Marie beskuitjies (fyn gemaak)
  • 1 koppie klapper
  • 1 blikkie kondensmelk
  • ekstra klapper

Meng al die bestanddele saam, rol bolletjies en rol die bolletjies in ekstra klapper.
Pak in ‘n houer wat goed seël en geniet.

Resep en foto: Heidi Kotze

Nota: Lyyn Havenga
Sit ‘n malva lekker in die middel en wanneer jy hom in twee sny, lyk dit nog lekkerder… pienk en wit, kleurvol!

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page