Your Recipe Blog

KERRIE PERSKE NOEDELSLAAI

KERRIE PERSKE NOEDELSLAAI

  • 1 pak skroef noedels
  • 1 groot ui opgekerf
  • 2 blikkies perskes (behou die sous)
  • 1 opgehoopte eetlepel kerriepoeier
  • 1 teelepel borrie
  • sout
  • bietjie suiker
  • Nola mayonnaise
  • ½ bottel blatjang
Kook noedels tot sag.
Braai ui en voeg kerrie, borrie, perskesous van 1 blikkie, blatjang, sout en suiker by. Roer en laat prut.
Laat koud word en giet oor gaar noedels.
Sny perskes kleiner en voeg by.
Voeg laaste ‘n ½ bottel mayonnaise by. Meng deur en verkoel.
Volgende dag voeg res van die perskesous van ander blikkie bietjie by asook ekstra mayonnaise en blatjang. Meng deur en bêre in die  yskas tot bedien.
Resep en foto:  Ronell Muller Boshoff
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page