Your Recipe Blog

KERRIE- EN MOSTERDUITJIES

KERRIE- EN MOSTERDUITJIES

  • 2 kg piekeluitjies, skoon gemaak, kepie in gesny en in sterk soutwater laat lê ± 4 ure
  • Sous:
  • 2 koppies witasyn
  • 3 koppies water
  • 1  ½ koppie bruinsuiker
  • 2 teelepels mosterdpoeier
  • 2 teelepels borrie
  • 2 teelepels medium kerrie (of sterk, hang af van smaak)
  • 1 teelepel rissievlokkies
  • 4 eetlepels fyn appelkooskonfyt
  • 1 hoogvol teelepel aromat
Dreineer water van die uitjies af.
Kook die uitjies saam met die sous tot amper sag, maar nie pap nie.
Bottel warm in gesterilliseerde bottels en draai toe met skoon deksels.

Resep en foto: Alta Gunter van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page