Your Recipe Blog

KERRIE AARTAPPELS

KERRIE AARTAPPELS

Die kerrie aartappel resep wat ek altyd gebruik, dit is heerlik as ‘n bykos.

  • 6 – 8 aartappel, geskil in blokkies gesny en gaar gekook
  • Sous – Braai die volgende saam:
  • 1 gesnipperde ui
  • 2 eetlepels kerriepoeier
  • 1 eetlepel asyn
  • 1 eetlepel suiker
  • Voeg by:
  • 1 koppie blatjang
  • 1 koppie water
  • 1 eetlepel Maizena gemeng in water

Kook die sous tot lekker verdik
Giet die sous oor die gaar aartappelblokkies, meng liggies deur dat die blokkies nie breek nie.
Bedien soos verkies.
Nota:
Kan ook rosyne of gesnipperde olywe bysit.

Resep en foto: Zonia Visser

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page