Your Recipe Blog

KARIN SE SOET THAISE RISSIESOUS

KARIN SE SOET THAISE RISSIESOUS

  • 2 opgesnyde groot uie
  • 2 geskilde tamaties
  • 3 eetlepels knoffel
  • 1 rooi soetrissie
  • rissies soveel jy wil

Braai die uie, knoffel, soetrissie en rissies tot sag, voeg die tamaties by en kook deur.

  • Voeg die volgende by:
  • 1 groot blik appelkooskonfyt
  • 2 koppies suiker
  • 1 koppie asyn
  • 1 koppie water
  • handvol rosyne
  • Speserye
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel gemmer
  • 1 teelepel All Spice
  • 1 teelepel growwe peper

Kook goed deur.
Gebruik “stick blender” en versap alles tot glad.
Sit terug op stoof en maak dik met Maizena na smaak.
Dis ongelooflik lekker.

Foto en resep: Karin Hurn

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5