Your Recipe Blog

INGELEGTE ENGELSE KOMKOMMERS

INGELEGTE ENGELSE KOMKOMMERS

  • 6 Engelse komkommers, gekerf, week in water met ½ koppie sout vir 5 ure
  • 750 ml witasyn
  • 2 eetlepels kerriepoeier
  • 1 teelepel mosterdpoeier
  • 2 koppies suiker

Plaas die laaste 4 bestanddele in ‘n pot op die stoof en kook deur.
Voeg die volgende en die gedreineerde komkommers by.

  • 2 groot uie, gekerf
  • 1 rooi soetrissie, gekerf
  • heel peper korrels, addisioneel

Kook vir 10 min.
Bottel warm.

Resep:  Elsa Van der Westhuizen
Foto:  Nicole Nieuwoudt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page