Your Recipe Blog

HOË PROTEIN SLAAI MET TUNA

HOË PROTEIN SLAAI MET TUNA

Resep en foto: Riette Perold

  • Slaai:
  • 1 blikkie tuna
  • 1 blikkie kekkerertjies (chickpeas)
  • ½ komkommer fyn gesny
  • 1 rooi ui fyn gekerf
  • 1 wiel feta in blokkies
  • 4 gekookte eiers opgesny
  • sout en suurlemoensap na smaak
  • dill “pickles” na smaak
  • Sous:
  • groot skep griekse jogurt
  • bietjie balsamiese “glaze”
  • Plaas al die slaai bestanddele in ‘n mengbak. Meng goed deur.
  • Sit die sout en suurlemoensap oor en ook die dill pickles indien dit gebruik word. Meng deur.
  • Skep op ‘n mooi opdien bord en skep die jogurt bo-op en sprinkel balsamiese “glaze” oor na smaak.
  • Nota:  Indien verkies kan Avokado ook bygesit word.
Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page