Your Recipe Blog

HEERLIKE SPRINGBOK CARPACCIO

Recipe by
3 dae

HEERLIKE SPRINGBOK CARPACCIO

Dit is baie lekker en eenvoudig om te maak.

  • slaaisous van jou keuse
  • springbok fillet
  • balsamiese glans of reduksie
  • slaaiblare vir bediening

Laat lê Springbok fillet in slaaisous van jou keuse vir drie dae in die yskas.
Haal uit en vries.
Ontdooi effens en sny in dun skyfies. Sny makliker as effens gevries is.
Plaas op slaaibed.
Bedruip met balsamiese glans of reduksie.

Nota:
Kan ook sushi soyasous oorgooi.
Bedien en geniet.

Resep en foto: Labuschagne Martin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page