Your Recipe Blog

GRANAATKONFYT

GRANAATKONFYT

Resep en foto: Polanie van Vollenhoven
Ek het die granaatkonfyt probeer. Resep wat ek self gemaak het.
  • 2 koppies granaatpitte
  • 1 koppie witsuiker
  • ½ koppie granaatsap (gekooptes)
  • 1 appel, geskil en appel fyn gerasper (hou skillle)
  • 15 ml suurlemoensap
  • Ek het alles bymekaar gevoeg, behalwe die suurlemoensap in ‘n pot op die stoof.
  • Die appel se skil heel gehou en bygevoeg.
  • Stadig laat warm word tot suiker gesmelt is, roer gereeld.
  • Sodra die suiker heeltemal opgelos is, kook vinniger. Roer gereeld.
  • Wanneer die stroop begin verdik voeg die suurlemoensap by, en kook tot die stroop reg toets.
  • Verwyder die appelskil en bottel warm in voorbereide bottels met deksels.

Dit smaak heerlik.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page