Your Recipe Blog

GEKRUMMELDE HOENDERREPIES

GEKRUMMELDE HOENDERREPIES

  • 6 – 8 hoenderborsies
  • 50 ml Robertson gemengde kruie
  • 10 snye bruinbrood
  • 4 eiers
  • 200 ml koekmeel
  • sout en peper
  • hoenderspeserye
  • olie vir diepbraai

Sny hoenderborsies in repies (± 1 tot 1.5 cm dik).
Maak bruinbrood in voedselverwerker fyn tot krummels en voeg gemende kruie by.
Geur koekmeel met sout, peper en hoenderspeserye in ‘n bakkie.
Klits eiers in ‘n aparte bakkie.
Doop repies in koekmeel, dan in eier en dan in krummels.
Diepbraai in olie tot goudbruin en gaar.

Resep en foto: Alta de Wet

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page