Your Recipe Blog

GEEN KNIE UIE- EN SPINASIE BROOD

Recipe by
Cook: 60 min

GEEN KNIE UI EN SPINASIE BROOD

  • 1 kg koekmeel
  • 4 koppies louwater
  • 1 pakkie kitsgis
  • 1 teelepel sout
  • handvol gekerfde spinasie
  • 1 ui, fyn gekap

Meng al die bestanddele in ‘n bak met ‘n houtlepel.
Jou beslag moet slap wees, skep die beslag in ‘n voorafgesmeerde broodpan.
Laat rys op ‘n warm plek vir 20 minute.
Bak in voorverhitte oond teen 180°C vir 1 uur of tot gaar.

Foto en resep: Natasha Prinsloo

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page