Your Recipe Blog

GEBAKTE KONDENSMELKTERT

GEBAKTE KONDENSMELKTERT

Resep geplaas deur Linda Venter
Foto:  Linda Venter

  • 1 blik kondensmelk
  • ½ koppie suurlemoensap
  • 5 eiers, geskei
  • 6 eetlepels strooisuiker
  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies
  • Klits kondensmelk en suurlemoensap saam tot styf.
  • Voeg geklitste eiergele by.
  • Pak tennisbeskuitjies in tertbord en giet die mengsel bo-oor.
  • Klits eierwitte styf en voeg die strooisuiker geleidelik by.
  • Skep bo-op die vulsel.
  • Bak in matige oond so by 150 ºC, tot eierwitte goudbruin is.
  • Nota: – Rina Kleinhans
  • Om te voorkom dat die tert waterig raak onder die meringue, strooi bietjie Maizena oor die tert voor jy die eierwitte opsit, dit help daarvoor

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page