Your Recipe Blog

FRIKKIE SE BESTE KAPOKAARTAPPELS

FRIKKIE SE BESTE KAPOKAARTAPPELS

Die beste “Mash” ooit.

  • 6 aartappels, geskil en halveer
  • 1 naeltjie
  • 1 lourierblaar
  • 1 velletjie foelie (Mace)
  • 1 huisie knoffel, fyngerasper
  • 100 ml room, ongeveer
  • 50 g botter, ongeveer
  • sout en witpeper na smaak

Bedek die aartappels met koue water. Nie ‘n dam water nie.
Sit die naeltjie, lourierblaar, knoffel en foelie by en kook tot sag.
Dreineer en haal die naeltjie, lourierblaar en foelie uit.
Druk deur die “ricer” en meng met die room en botter.
Geur met sout en wit peper en roer deur.
Bedien of gebruik soos benodig.

Resep en foto: Frikkie Jones

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page