Your Recipe Blog

ENERGIEBALLE

ENERGIEBALLE

Heerlik vir kosblikke.

  • 2 koppies hawer (Oats)
  • 2 koppies gladde grondboontjiebotter
  • 6 stafies Wheat-bix
  • 1 koppie heuning
  • klapper

Meng die oats en Wheatbix tot fyn.
Meng res van die bestanddele by.
Maak bolle en rol in klapper.
Verpak in lugdigte houer.
Wonderlik vir energie.

Foto en resep geplaas deur Percy Hall

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5