Your Recipe Blog

‘DIDDLE DADDLE’ SPRINGMIELIES

Cook: 3 minute

‘DIDDLE DADDLE’ SPRINGMIELIES

  • 3 koppies klaar gespringde springmielies
  • Stroop:
  • 200 g bruinsuiker
  • 1 eetlepel botter
  • 3 eetlepels water

Smelt die stroop bestanddele saam in ‘n pot en kook ongeveer vir 3 minute tot suiker nie meer op kante vas sit nie.
Giet warm oor springmielies en meng vinnig deur.
Sprinkle growwe pienk sout oor vir ‘n souterige karamel smaak.

Resep en foto: Lelane Van Der Walt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page