“DEVILS FORK” SAMPIOENE
- 3 pakkies sampioene
- Marinade:
- 750 ml olie (olyf olie as jy het)
- 30 ml Aromat
- 120 ml Worcestersous
- 60 ml gekapte knoffel
Meng die marinade bestanddele saam.
Marineer sampioene in marinade vir 4 ure (deurnag beter).
Ryg die sampioene in ‘n vurk of stokkies.
Braai op warm kole en bedien as voorgereg of versnappering.
Resep en foto: Cecil Dunhin
Category: