Your Recipe Blog

CORA SE KLAPPERYS

CORA SE KLAPPERYS

Vandag besluit om my klapperrys ‘n sjokolade baadjie te gee.

  • 500 g versiersuiker
  • 400 g klapper
  • 1 blik kondensmelk
  • 2.5 ml kremertart
  • 5 ml vanilla
  • kleursel
  • sjokolade om te smelt

Meng alles saam, deel in 2, druk een deel in ‘n vierkantige bak en kleur die ander deel met voedselkleursel.
Druk dit dan bo-op die wit deel. Plaas in yskas tot koel en sny in blokkies.
Ek het sjokolade gesmelt en van die blokkies daarin gerol en op waxpapier laat staan.

Resep geplaas deur Cora Naude
Foto: Cora Naude

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5