Your Recipe Blog

CECIL SE NACHOS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 25 minute

CECIL SE NACHOS

  • 1 pak Doritos skyfies
  • 1 pak tamatie pastasous
  • 1 bakkie maaskaas
  • gerasperde Cheddar kaas
  • guacamole – fyn avokado

Plaas al die bestandele in ‘n oondbak in laein die volgorde soos hier bo.
Bak vir 25 min teen 180°C.
Bedien met guacamole.

Het weer nachos gemaak, met maalvleis in die keer. Maalvleis saam met gekapte uie en knoffel en pastasous in pan gebraai, pak in lae en bak soos oorspronklike resep.

Resepte en foto:  Cecil Dunhin

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page