Your Recipe Blog

CAROLA SE PLAASBROOD

CAROLA SE PLAASBROOD

  • 1 kg bruinbroodmeel
  • 1.5 tot 2 pakkies kits suurdeeg
  • 1 teelepel suiker
  • sout, koljander, anys na smaak
  • enige sade van jou keuse
  • 1 liter lou water of meer

Meng al die bestanddele tot ‘n slap deeg.
Smeer ‘n groot broodpan en plaas die deeg in die pan.
Laat dit rys en bak op 180°C vir ‘n 1 ½ tot 2 ure in die oond.

Resep geplaas deur Carola de Jager
Foto:  Carola de Jager

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5