Your Recipe Blog

BROCCOLI, KAAS EN SOETMIELIE FRITTERS

BROCCOLI, KAAS EN SOETMIELIE FRITTERS

  • 1 koppie broccoli, gestoom tot gaar en fyn gesny
  • ½ koppie kaas
  • 200 g blikkie soetmielies (dis die klein blikkie)
  • 1 koppie koekmeel
  • 1 eier
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 1 teelepel groente geurmiddels
  • knippie sout
  • olie vir vlakbraai

Meng al die bestanddele saam en braai lepels vol deeg in ‘n pan met vlak warm olie.
Draai om dat altwee kante mooi verkleur en gaar is.

Resep en foto: Juanita Vermeulen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page