Your Recipe Blog

BRATWüRST (BRAAIWORS)

BRATWüRST (BRAAIWORS)

  • 3 kg varkboud, gemaal
  • 2 kg beesvleis, gemaal
  • 1 eetlepel gemaalde swart peper
  • 3 eetlepels sout
  • 2 teelepels paprika
  • 2 teelepels rooipeper
  • 3 teelepels mosterd poeier
  • 2 teelepels fyn salie
  • 2 eetlepels fyn koljander
  • 1 teelepel fyn neutmuskaat
  • 1 groot ui, gemaal
  • 3 eiers
  • 500 ml bier

Meng al die bestanddele goed saam en stop in derm.

RESEP EN FOTO: Hendrik Markgraaff

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page