Your Recipe Blog

BOLLETJIES BROOD

Avatar photo
Recipe by
Cook: ongeveer 30 - 40 minute

BOLLETJIES BROOD

  • 1 kg brooddeeg
  • 1 pakkie potatobake (enige geur- ek het cream cheese en chives gebruik)
  • 250 ml room
  • gerasperde kaas

Meng room en potatobake.
Sit bietjie onderin bak.
Rol deeg in balletjies en pak losserig in.
Gooi res van roommengsel bo-oor.
Strooi kaas oor.
Bak by 180°C tot kaas mooi begin kleur en gaar ongeveer 30 – 40 minute, hang af hoe groot is die bolletjies.
Lekker by braavleis.

Foto: Elba Groenewald

One Review

  1. Colleen

    Altyd ‘n treffee, daar bly niks oor nie lol

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page