BILTONG SLAAI (LAE KALORIEE)
- 54 g gekerfde biltong
- 38 g avokado
- 30 g Feta
- 30 g tamatie
- 22 g wortel repies
- 48 g gesnyde komkommer
- 150 g blaarslaai
- 2 eetlepels lae vet slaaisous
- sout en pepper, na smaak
Pak jou slaai en die res van die bestanddele in lagies op ‘n slaaibord en gooi slaaisous oor.
Sprinkel met gekerfde biltong.
Bedien!
-459 kaloriee
Resep en foto: Marlize Williams