AGGIE SE HOENDER PLATTIES
-
4 ontbeende hoenderborsies
-
1 koppie bruismeel of koekmeel
-
1 teelepel sout
-
1 – 2 eetlepels Ina Paarman’s Italian Cheese seasoning
-
½ teelepel swartpeper
-
2 eiers
-
1 koppie melk
-
olie vir braai
Kap borsies lekker plat met ‘n vleishamer. Meng droë bestanddele goed saam.
Klits melk en eier goed saam in aparte bakkie.
Doop hoender eers in meelmengsel, dan in eier en weer in meelmengsel.
Laat hoender in yskas vir 30 minute rus (optioneel), maar dit help dat jou degie nie afval nie.

Braai in olie tot gaar.
Resep en foto: Suenell Liebenberg
Category: