Your Recipe Blog

2 BESTANDDEEL KAAS ROLLETJIES

2 BESTANDDEEL KAAS ROLLETJIES

(Maak resep 2 keer vir 6 groot rolletjies)

  • 2 koppies bruismeel
  • 1 koppie “plain double cream” jogurt
  • knippie sout

Meng alles goed saam in menger.
Spuit oondpan.
Verdeel in 6 balle en plaas in die oondpan.
Smeer met gesmelte botter en sit gerasperde kaas bo op.
Bak teen 180°C tot kaas en rolletjies begin verbruin. (ongeveer 20 – 30 minute)

Nota:
Hierdie resep kan gebruik word vir rolletjies, bagels, breadsticks, koeksusters en cream doughnuts

Resep geplaas deur Lelane Van Der Walt
Foto: Lelane Van Der Walt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page