-
GEELSTERT VIS SOSATIES
GEELSTERT VIS SOSATIES Sosaties: Vis van keuse, sny in fillets in blokkies Rooi, groen en geel peppers in blokkies gesny Uie in groterige blokke gesny Marinade: 50 ml tamatie puree 50 ml olie 4 eetlepels gekneusde knoffel 100 ml suurlemoensap 1 teelepel peri peri 1 teelepel paprika sout en swart peper na smaak Meng die […]
Recipe by Stien Rust
-
GEMARINEERDE VIS OP DIE KOLE
GEMARINEERDE VIS OP DIE KOLE Hierdie was die eerste soort vis wat ek in my lewe op die diepsee gevang het! Santie soek altyd ‘n vis met ‘n oog…om af te neemen sy is mal oor Asian flavors… Dit is ‘n slingervis. Ek het ‘n smeer gemaak van knoffel, gemmer, rooi ui, koljanderblare, chillies,grondboontjie olie, […]
Recipe by Stien Rust
-
CRUMPETS WITH BLUE BERRY COMPOTE
CRUMPETS WITH BLUE BERRY COMPOTE Freshly made real crumpets are a world away from the store-bought variety. These crumpets with blue berry compote are a fabulous brunch or afternoon treat. Crumpets 4 tablespoons of butter 1 cup of cake flour 3 tablespoons of sugar a pinch of salt 2 teaspoons of baking powder 2 eggs […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
GEDROOGTE SUURLEMOEN SKYWE
GEDROOGTE SUURLEMOEN SKYWE Aangesien ons suurlemoenbome nou dra dat mens nie kan voorbly nie, hier is (miskien) ‘n nuwe idee vir julle. Sny die grootste suurlemoene in baie fyn snye. (Ek gebruik ‘n mandoline) Droog stadig in ‘n oond van ongeveer 60 – 70°C vir sowat 4 – 6 uur. Ek kan nie presies wees […]
Recipe by Stien Rust
-
GEROOKTE MOSSELS MET GESMELTE KAAS OP ‘N FRANSE BROODJIE
GEROOKTE MOSSELS MET GESMELTE KAAS OP ‘N FRANSE BROODJIE 2 blikkies gerookte mossels ½ ui, fyn gekap 1 teelepel tiemie 3 eetlepels mayonnaise 2 eetlepels peri peri sauce 1 koppie gerasperde kaas peper vir smaak 1 Franse broodjie, gesny Meng al die bestanddele, buiten die brood in ‘n bak. Pak die snytjies franse brood oop […]
Recipe by Stien Rust
-
VINNIGE “CHIPS” KOEKIES
VINNIGE “CHIPS” KOEKIES 200 g gerasperde kaas 125 g Simba skyfies, enige geur 140 g koekmeel 100 g sagte margarien Meng alles saam. Rol in balletjies en druk plat. Bak vir 10 min teen 200°C Resep:: Cecil Dunhin Foto’s: Elna Erasmus Ek het vandag vir ons hierdie soutkoekies gebak. Ek het van fyn biltong ook […]
Recipe by Rina Kleinhans
-
RISSIESOUS VIR SEEKOS
RISSIESOUS VIR SEEKOS Na al die oordaad… hoe lyk dit met eenvoudige, gegeurde pangebraaide calamari en garnale? Hier is my peri-peri dipsous, maar bedien dit in aparte bakkies sodat elke eter apart kan doop – dis sterk, maar lekker. Vreeslik eenvoudig. Dis my namaaksel van die sterk sousie wat Ocean Basket by sy gebraaide seekos […]
Recipe by Stien Rust
-
HEARTY FISH CHOWDER
HEARTY FISH CHOWDER 4 slice(s) centre-cut bacon 1 large carrot, chopped 1 medium (13-ounce) celery root, peeled and chopped 1 large (12-ounce) potato, peeled and chopped 2 small (4 to 6 ounces each) onions, chopped ¼ cup frozen peas 2 tablespoon(s) all-purpose flour 1 tin clams (reserve liquid) 1 cup of the reserved clam liquid […]
Recipe by adamcloete
-
EGGPLANT ENVELOPES
EGGPLANT ENVELOPES Make a beer batter with: 125 ml self raising flour 5 ml baking powder 125 ml beer Refrigerate the batter. Peel and slice eggplant in thick slices with a slit in the centre. Fill slit with cheese slices, tomato slices and a few drops of Tabasco sauce. Secure with a toothpick and dust […]
Recipe by adamcloete
-
WORSBREDIE MET ROU RYS
WORSBREDIE MET ROU RYS 1 kg boerewors, in stukkies gesny ½ koppie rou rys 4 aartappels, in blokkies gesny 1 pakkie bruinuiesoppoeier 1 eetlepel Worcestersous 1 eetlepel blatjang 1 eetlepel tamatiesous 700 ml kookwater Verhit oond tot 180° C. Spuit oondbak met spray and cook en pak aartappel onder in die bak. Plaas rou wors […]
Recipe by Hettie Stoltz