-
SOUSKLUITJIES / DUMPLINGS
SOUSKLUITJIES / DUMPLINGS Hierdie is dié regte manier om ‘n souskluitjie te maak. Sousie móét bietjie soeterig wees en so lig en smelt in jou mond! Heerlik! 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 1 ml sout 50 ml botter/margarien 2 eiers suiker gemeng met kaneel 125 ml gesmelte botter Sif die droë bestanddele saam en […]
Recipe by Rina Kleinhans -
CREAMY FRUIT AND NUT TOFFEE
CREAMY FRUIT AND NUT TOFFEE 250 ml butter 250ml sugar 65 ml water 75 ml golden syrup 150 g mixed fruit and nuts salted and or roasted (just mix your own raisins and pieces of dried fruit cut smaller and nuts) 200 g dark or milk chocolate 100 g white chocolate In a saucepan combine […]
Recipe by Rina Kleinhans -
PIZZA KOEVERTJIES
PIZZA KOEVERTJIES Ek het vanaand hierdie pizza koevertjies (Dit is ‘n laaaang brief) gemaak vir Manlief en Ansune Erasmus. 1 rol puff pastry, verdeel in 12 x 6 cm stroke worsies van eie keuse Mozarella kaas 3 eetlepels botter 2.5 ml knoffel 2.5 ml pietersielie Rol deeg uit en verdeel. Plaas worsies en mozzarella kaas […]
Recipe by Stien Rust -
BRUIN KORRELSUURDEEG BESKUIT
BRUIN KORRELSUURDEEG BESKUIT In ‘n groot knieskottel, sif saam: 2,5 kg bruinbrood koringmeel 700 g strooisuiker (castor sugar) 3 teelepel sout Meng hierby: 1 pakkie anys (indien verkies) Vryf 300 g botter/bak-margarien (kamertemperatuur of gesmelt) by die meelmengsel totdat dit soos broodkrummels lyk Maak ‘n holte in die middel van die meel, sodat die suurdeeg […]
Recipe by Rina Kleinhans -
TUNA EN EIER ROLADE
TUNA EN EIER ROLADE Perfek vir ‘n ligte middag ete of voorgereg Rolade: 60 g botter of margarien 75 ml koekmeel 400 ml melk 4 eiers, geskei Smelt die botter in ‘n kastrol. Voeg die meel by en roed goed. Kook vir 2 minute. Voeg melk by en roer aanhoudend tot die mengsel romerig is […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GOUE MIELIEBROOD
GOUE MIELIEBROOD 250 ml mieliemeel (ek verkies polenta omdat dit ‘n dieper goue kleur gee) 375 ml koekmeel 375 ml gaar mieliepitte van die stronk afgesny, geblikte of gevriesde mieliepitte (ek het *geroomde mielies gebruik en 1 gaar mielie van die stronk afgesny) 20 ml bakpoeier 15 ml suiker 5 ml sout 350 ml melk […]
Recipe by WayneDugmore -
PETRE SE KEISERS KOEK
PETRE SE KEISERS KOEK 450 g koekmeel 450 g strooisuiker 450 g botter/margarien 450 g rosyne of 225 g sultanas 225 g amandels fyn gekap 112 g marmelade 8 eiers geskei 60 ml wyn of OBS 1/2 teelepel (opgehoop) fyn neut gebruik) 1/2 teelepel koeksoda in 30 ml melk opgelos Klop eierwitte styf. Room botter […]
Recipe by Rina Kleinhans -
KARAMEL VERSIERSEL VAN KITSPOEDING
KARAMEL VERSIERSEL VAN KITSPOEDING Ek het die karamel versiersel gemaak, maar butter scotch poeding gebruik en dit was regtig heerlik en is oorgenoeg vir vulsel en bo-op ‘n dubbel laag koek of ‘n pankoek. Ek kan hierdie versiersel regtig aanbeveel dit is regtig nie so walglik soet nie. 1 pakkie karamel kits poeding net so […]
Recipe by Rina Kleinhans -
GEBAKTE PIESANGPOEDING MET KARAMELSOUS
GEBAKTE PIESANGPOEDING MET KARAMELSOUS 90 ml sagte botter 375 ml bruinsuiker 375 ml melk 3 eiers 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 1 ryp piesang fyn gedruk 5 ml gerasperde lemoenskil 5 ml vanilla versiersuiker vir bo-op sif indien verkies Voorverhit die oond tot 180 ºC. Spuit ‘n oondvaste bak met die inhoudsmaat van 1,25 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
WORSIE EN KAASROL
WORSIE EN KAASROL Het na baie jare hierdie gereg uit my kinderdae gemaak, het dit op die internet gesoek totdat ek dit gevind het (bly in Auckland en het nie meer my Wenresepte nie!). My 3 seuntjies was mal hieroor, en daar het niks oorgebly nie! Redelik vinnig en bekostigbaar-so bly ek het dit herontdek! […]
Recipe by Rina Kleinhans