-
KAASSOUFFLÉ
KAASSOUFFLÉ 12½ ml margarien 12½ ml koekmeel 100 ml melk 200 ml cheddarkaas, gerasper 2 eiers, geskei 1 ml mosterdpoeier 1 ml neutmuskaat sout en peper, na smaak Verhit die oond tot 180 ºC. Bespuit drie tot vier ramekins met kleefwerende kossproei. Smelt die margarien in ‘n kastrol en roer die koekmeel in. Voeg die […]
Recipe by Wadi Wadi
-
DEBBIE SE SAGOPOEDING
DEBBIE SE SAGOPOEDING 1 koppie sago 1 liter melk 1 teelepel vanilla geursel 2 koppies suiker 125 g margarien of botter 6 eiers Skei die eiers. Klits die wit styf. Klits geel tot mooi gemeng. Week die sago in ongeveel 1 liter water totdat melk begin kook, dreineer die sago sodra benodig. Plaas melk in […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
ROMERIGE BROCCOLISOP
ROMERIGE BROCCOLISOP 375 ml broccoli 200 ml kookwater, waarin jy een blokkie Knorrox hoenderaftreksel reeds opgelos het 2 liter melk, ek het helfte water en helfte melk gebruik en geen room 1 pakkie wituie soppoeier ½ houertjie room, opsioneel gerasperde cheddarkaas, opsioneel Kook die broccoli ’n rukkie met deksel op in die 200 ml hoenderaftreksel. […]
Recipe by Dalene
-
PRESERVED CHERRIES (WATER BATH)
PRESERVED CHERRIES (WATER BATH) 4 cups (1 liter) water 2 cups (500 ml) sugar 2 kg cherries, whole ½ cup brandy Measure the water and add the sugar to a medium saucepan. Stir until the sugar has dissolved and boil for 2 minutes. Remove from the heat and add the brandy. Place cherries into glass […]
Recipe by Dalene
-
KOSSE IN DIE BYBELSE TYD (VIR PAASFEES)
KOSSE IN DIE BYBELSE TYD (VIR PAASFEES) Vir die wat dalk belangstel stel, ek het dit al lank terug iewers op die internet gekry. Mense het grootliks maar geëet wat beskikbaar was. Vrugte (druiwe, vye, dadels, granate en olywe), groente (uie, boontjies, lensies, ertjies, preie, spanspek, komkommers), melk, kaas of dikmelk, brood en soms vleis […]
Recipe by Wadi Wadi
-
WATER BATHING FOR VEGETABLES AND MEAT
WATER BATHING FOR VEGETABLES AND MEAT TIME IN MINUTE TIME IN MINUTE VEGETABLES Precook (Boil) Hot Water Bath SOUPS Precook (Boil) Hot Water Bath Artichokes 3 180 Asparagus 180 Asparagus 3 180 Clam Chowder 240 Beans, Lima 3 180 Fish Chowder 240 Beans, String, Wax 3 180 Pea Soup 180 Beets […]
Recipe by Stien Rust -
WATER BATH CANNING
WATER BATH CANNING Potatoes in picture was done 6 months ago and still great. Great for baked, salad and mashed. You can do chips as well. Water bathing – I will start with how I do my potatoes. 2 methods I use until I have done more testing. Dry canning: Wash and rinse peeled potatoes, […]
Recipe by Rina Kleinhans -
VERBRUINDE BOTTER MET AMANDELSOUS
VERBRUINDE BOTTER MET AMANDELSOUS Ek het myself net betyds gekeer om eers ‘n foto te neem gisteraand voor ek die sole bygedam het. Die vis is in meel met fish spice in gerol, toe in pan gebraai met klein bietjie olie en botter. Die geheim is eintlik die sousie wat bo oor is. amandels ¼ […]
Recipe by Tasha
-
BEURRE BLANC SAUCE (FOR FISH)
BEURRE BLANC SAUCE (FOR FISH) 60 ml (¼ cup) white wine vinegar 60 ml (¼ cup) dry white wine 2 purple shallots, peeled, finely chopped 4 whole black peppercorns 180 g chilled unsalted butter, cubed 2 tablespoons fresh lemon juice salt and freshly ground white pepper Place the vinegar, wine, shallot and peppercorns in a […]
Recipe by Tasha
-
MAKLIKE BESKUIT VIR SNYPANNE
MAKLIKE BESKUIT VIR SNYPANNE Resep en foto: Elandre Renken 1.5 kg bruismeel 1 teelepel sout (ek gebruik 2 teelepels) 2 koppies suiker, wit of bruin 500 g “Nutsy crunch” muesli (pers pak) ½ koppie sonneblomsaad 125 g margarien, gesmelt 2 – 3 eiers, geklits 500 ml karringmelk, ek gebruik 250 ml karringmelk en 250 ml […]
Recipe by Marlene Potgieter











