-
BROSBROOD KOEKIES
BROSBROOD KOEKIES Resep getoets en foto: Louisa Rossouw Hollenbach Hierdie is my kleindogter se gunsteling. Ek het die resep van af die internet gekry, maar het dit so bietjie aangepas, want die beslag was droog en ek het bietjie water bygevoeg. 500 g sagte botter 300 ml strooisuiker 4 koppies koekmeel, gesif 2 koppies mielieblom, […]
Recipe by Dalene
-
CHAKALAKA BOEREWORS
CHAKALAKA BOEREWORS Resep: Elize de Kock Foto: Hennie Prinsloo 400 g beesvleis 400 g varkvleis 200 g rugvet of varkvet Bestanddele per 1000 g (1 kg) vleis 18 g sout (3 teelepels) 2 g peper (1 teelepel) 40 g uie, gekap (½ ui) 0,5 g neutmuskaat (¼ teelepel) 0,3 g naeltjies, gemaal (⅛ teelepel) 15 […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HOMEMADE CHORIZO STEP BY STEP
HOMEMADE CHORIZO STEP BY STEP I tested the recipe but used warthog meat, very tasty. 1 kg of pork (½ lean meat and ½ fat, or as you prefer) 3 – 4 garlic cloves, finely chopped 2 – 3 tablespoons of sweet paprika or smoked paprika 1 tablespoon of hot paprika, optional, if you want […]
Recipe by Marlene Potgieter
-
SUPER MOIST CHOCOLATE CAKE
SUPER MOIST CHOCOLATE CAKE “Made in two steps, wet and dry ingredients.” Dry ingredients: 2 cups cake flour 2 cups brown sugar 1½ teaspoons bicarbonate soda 2 teaspoons baking powder ½ cup cocoa powder ½ teaspoon salt Wet ingredients: 2 teaspoons coffee, diluted in a cup of boiling water and cooled down 2 eggs ½ […]
Recipe by Wadi Wadi
-
TREK VETKOEK
TREK VETKOEK Hierdie het die trekkers gebak op hul reistogte. Dieselfde deeg kon jy brood van ook bak. Ek is so dankbaar my ouma het my geleer en vertel van hul bestaan. 1 kg koekmeel of bruinbroodmeel 1 pakkie kits suurdeeg (die blokkie is nie meer beskikbaar nie.) 2 teelepels sout 2 eetlepels stroop of […]
Recipe by Dalene
-
EASY OVEN ROAST PORK WITH OR WITHOUT VEGETABLES
EASY OVEN ROAST PORK WITH OR WITHOUT VEGETABLES This original recipe was in BBC’s Good Food as a simple meat dish with no vegetables but my Trevor doesn’t believe in life without potatoes, I love butternut and why not use the timesaver of all-in-one – so I added some veg. 1 kg pork shoulder joint, […]
Recipe by Leora
-
GLUTENVRYE LENSIE- EN KAASBROODJIE
GLUTENVRYE LENSIE- EN KAASBROODJIE Ek het vandag besluit dit is tyd om een van die resepte op sosiale media te probeer, ek het die resep bietjie verander. Die beste glutenvrye lensie kaasbroodjie. Geen suiker, geen gis of meel. 1 koppie gaar rooi lensies 2 groot eiers 150 g Griekse jogurt ¼ teelepel sout 1 teelepel […]
Recipe by Hettie Stoltz -
HOSPITAL CHICKEN
HOSPITAL CHICKEN So besluit ons toe gisteraand ons is lus vir vaal hoender. Spoor toe Marinda Engelbrecht se resep op en volg hom tot die T. Baie dankie Marinda. Die smaak is heerlik. Ons het die resep net vertaal na Engels. Om af te sluit toe volg ons die hoender op met regte hospitaal poeding. […]
Recipe by Meisie van der Colff
-
“LADY OF THE MANOR” NAGEREG
“LADY OF THE MANOR” NAGEREG Daar is ‘n groot verskeidenheid nageregte met ‘n sjokolade sous. Ek het die resep jare gelede by ‘n onderwyser gekry. Die speserye in hierdie nagereg maak dit besonders. Volgens hom is dit LADY OF THE MANOR nagereg. Plaas in ‘n leë vrugtefles die volgende: 1 koppie suiker 3 eetlepels kakao […]
Recipe by Rina Kleinhans -
HEERLIKE KLAM, DONKER SJOKOLADEKOEK
HEERLIKE KLAM, DONKER SJOKOLADEKOEK Hier is ‘n resep van ‘n klam sjokoladekoek met ‘n olie-basis en ook ‘n foto van een van die koeke wat ek bak. Het ongelukkig nie een wat wys hoe dit binne-in lyk nie. 500 ml suiker 3 groot eiers 125 ml kookolie 500 ml koekmeel 125 ml swart kakao 8 […]
Recipe by Stien Rust











